Begrafnis Versekering vir MIV-Positiewe Mense

Begrafnis Versekering vir MIV-Positiewe Mense

Meeste versekeraar sal mense met MIV en vigs dek, maar met kondisies wat die uitbetaling aan jou familie sal vertraag.  Daarom is dit belangrik om ’n begrafnis plan uit te neem so vroeg as moontlik sodat jou familie kan eis ten tyde van jou afsterwe. As jy MIV...
Begrafnis Versekering vir Ouers

Begrafnis Versekering vir Ouers

In baie gevalle is die kinders en ander familielede verantwoordelik vir die kostes van ’n begrafnis vir ’n ouer as dié nie ’n begrafnis plan het nie.  ’n Begrafnis is duur en ’n eenvoudige begrafnis kan maklik rondom R30 000 kos. Om die finansiële situasie te vermy,...
Begrafnis Versekering vir Enkel Persone

Begrafnis Versekering vir Enkel Persone

‘n Begrafnis plan betaal kontant uit in die geval die versekerde persoon sterf.  ‘n Enkel begrafnis plan is net vir een persoon.  Jy moet ten minste 18 jaar oud wees en nie ouer as 60 jaar wees om aan te teken vir ‘n begrafnis plan.  Sekere begrafnis plan voorsieners...
Begrafnis Versekering vir Families

Begrafnis Versekering vir Families

’n Familie begrafnis plan is ’n enkel polis wat die hele familie dek in die geval van ’n dood.  Hoe meer lede gedek is onder ’n enkel polis, hoe goedkoper is dit per lid.  Daarom is familie begrafnisdekking die beter opsie in terme van kostes. Familie begrafnis planne...
Begrafnis Versekering met Geen Wagperiode

Begrafnis Versekering met Geen Wagperiode

Meeste versekerings polisse het ’n wagtydperk in plek die oomblik wat jy aanteken vir dekking en dieselfde geld vir begrafnis planne.  ’n Wagtydperk is ’n periode waartydens jy nie kan eis vir ’n uitbetaling nie. As ’n versekerde lid sterf as gevolg van ’n natuurlike...
Begrafnis Versekering vir Oor 70-jariges

Begrafnis Versekering vir Oor 70-jariges

Begrafnis planne is ‘n goedkoop versekerings produk in Suid-Afrika, maar hoe later jy aansluit vir dekking, hoe duurder word dit in maandelikse premies.  Meeste begrafnis planne bied dekking tot en met die ouderdom van 65 jaar van ouderdom. Slegs ‘n paar versekeraars...