‘n Begrafnis plan betaal kontant uit in die geval die versekerde persoon sterf.  ‘n Enkel begrafnis plan is net vir een persoon.  Jy moet ten minste 18 jaar oud wees en nie ouer as 60 jaar wees om aan te teken vir ‘n begrafnis plan.  Sekere begrafnis plan voorsieners sal ‘n persoon aanvaar tot en met 75 jaar oud.

‘n Begrafnis plan sal jou familie voorsien met die kontant om jou begrafnis kostes te dek.  Deesdae kos ‘n basiese begrafnis ten minste R10 000.  Sonder ‘n begrafnis plan sal jou familie self hierdie kostes moet betaal.  Begrafnisdekking begin van so min as R40 per maand.  Goedkoper begrafnis planne betaal tussen R5 000 en R10 000 uit terwyl duurder dekking tot en met R50 000 en meer uitbetaal.

Begrafnis dekking is ‘n polis wat jou familie finansieel sal help en ook met addisionele voordele soos inligting oor verskillende begrafnis prosedures, regsadvies en selfs die voorsiening van vervoer wanneer nodig.  Jy sal jou familie baie ongerief en bekommernis spaar met die uitneem van ‘n begrafnis plan.

KRY 'N KWOTASIE
BEGRAFNIS PLANNE vanaf R41 p/m








‘n Begrafnis plan betaal binne 48 uur uit in kontant en as jy die polis verkry het deur ‘n begrafnisondernemer, betaal hulle nie kontant uit nie, maar dek hulle die kostes van die begrafnis.  As die dood toevallig was is daar ‘n dubbele dekking en geen wagtydperk nie.