by | | Hospitaal
Hospitaal planne diskrimineer nie op grond van jou werkstatus nie. So enige persoon kan ’n hospitaal plan hê, selfs as jy werkloos is. Solank jy dit kan bekostig sal jy nie dekking geweier word nie. Hospitaal planne kan duur wees, veral as jy nie werk nie. Kyk...
by | | Hospitaal
Die feit is dat daar geen enkele versekerings maatskappy of plan is wat goedkoper is as die res en dieselfde voordele bied nie. As dit by versekering kom, kry jy waarvoor jy betaal. Wat bekostigbaar is hang af van persoon tot persoon. Wat bekostigbaar is vir een...
by | | Hospitaal
Om met MIV te leef kan duur wees, veral as jy toegang tot privaat gesondheidsorg wil hê. Die beste plan vir MIV-positiewe mense is omvattende dekking met buite-hospitaal voordele. As jy nie dit kan bekostig nie is ‘n mediese fonds hospitaal plan die beter opsie. ‘n...
by | | Hospitaal
‘n Mediese fonds hospitaal plan betaal vir jou verblyf en verwante kostes in die hospitaal. Hierdie plan is die enigste hospitaal plan wat aanvaar word deur privaat hospitale as ‘n vorm van sekuriteit met jou opname tot die hospitaal. In die geval waar jou dokter...
by | | Hospitaal
’n Mediese hospitaal plan bied dekking aan lede van die minimum ouderdom van 18 jaar oud en daar is geen maksimum ouderdom beperking nie. Dit is ’n mediese fonds en is gebonde om elke persoon van enige ouderdom en gesondheidstatus te dek. Senior burgers word nie...
by | | Hospitaal
Soos mens ouer word, is die kanse om siek te raak of beseer te word groter. Daarom is mediese fonds vir pensioenarisse en senior burgers meer ’n behoefte as vir die jonger geslag. Met die hoë koste van mediese fonds in Suid-Afrika, kan baie mense dit nie bekostig...