by | | Mediese
Dis baie belangrik dat ’n pasgebore baba mediese fonds dekking het die oomblik met geboorte. Sonder mediese dekking sal dit moeilik wees om jou baba gehalte gesondheidsorg te bied. Babas is broos en het gesondheidsorg nodig van die oomblik van geboorte en selfs...
by | | Mediese
Deesdae is dit algemeen dat mediese praktisyne uitgekontrakteer is van mediese fondse en kontant vra. Dit beteken dat jy kontant opdok uit jou sak en dan terugeis van jou mediese fonds. Meeste praktisyne hef ook fooie bo wat jou mediese fonds betaal, so jy word...
by | | Mediese
Enige persoon van enige ouderdom kan aansoek doen om mediese fonds dekking in Suid-Afrika. Mediese skemas diskrimineer nie teen ouderdom of gesondheidstoestand nie, hoewel sommige uitsluitings is in plek vir ’n bepaalde wagtydperk. ’n Mediese skema vereis dat die...
by | | Mediese
Baie werkgewers sluit mediese fonds dekking in as deel van jou vergoedingspakket as ’n bykomende bonus. Die maatskappy betaal slegs ’n gedeelte van die mediese fonds premie en die res van die premie word afgetrek van jou salaris. Die gedeelte wat die maatskappy...
by | | Mediese
Mediese fondse in Suid-Afrika bied nie dekking vir vroue wat reeds swanger is wanneer hulle aanteken vir lidmaatskap nie. Enige toekomstige swangerskappe sal gedek wees, maar die koste van die huidige swangerskap is nie gedek nie. Daar is geen onmiddellike dekking...
by | | Mediese
Enige persoon wat aansluit wat by ’n nuwe mediese fonds het ’n 3 maande algemene wagtydperk waar jy nie kan eis vir enige mediese uitgawes nie. Geen persoon kan lidmaatskap geweier word ongeag van hul ouderdom of gesondheidstatus nie, maar vir voorafbestaande...