by | | Lewens
Iemand wat met MIV leef se leeftyd is beperk en lewensversekering is belangrik om te verseker dat jou familie nie finansieel sal swaarkry na jou afsterwe nie. Jy moet jou MIV status openbaar aan die versekeraar om te vermy dat jou polis uitbetaling verwerp word. Jy...
by | | Lewens
Dit is ’n vereiste dat jy lewensversekering dekking uitneem as deel van jou uitleen ooreenkoms met jou huislening verskaffer. Die rede hiervoor is dat die bank nie jou huis kan terugneem in die geval van jou dood en jou familie nie in staat is om die verband te...
by | | Lewens
Diabetes is besig om vinnig te styg in Suid-Afrika en daarom is lewensversekering van kardinale belang om te verseker dat jou familie finansieel beskerm is in die geval van jou dood. Diabete word beskou as ’n hoë risiko groep en is meer geneig om te eis. Daarom is...
by | | Lewens
Sommige lewenspolisse vereis mediese toetse voor ’n polis aktief kan raak. Ander polisse vereis nie toetse nie, maar verlang aansoekers se volle persoonlike en familie mediese geskiedenis. Dit is belangrik om eerlik te wees met die informasie of die uitbetaling...
by | | Lewens
Lewensversekering is daar om jou familie te beskerm teen finansiële swaarkry as jy nie meer daar is om ’n bron van inkomste te voorsien nie. Ten tyde jou dood sal jou familie ’n enkel kontant bedrag ontvang. Die bedrag hang af van hoeveel jy jouself voor verseker...
by | | Lewens
Die beste ouderdom om lewensversekering te begin is so gou as wat jy die premies kan bekostig. Hoe vroeër jy in die lewe begin, hoe goedkoper die maandelikse premies. Die maandelikse premies is afhanklik van jou risikoprofiel en ouderdom is ’n belangrike faktor. Dit...