Wat is Uittree-Annuïteit (UA) en Hoe Werk Dit?

Wat is Uittree-Annuïteit (UA) en Hoe Werk Dit?

‘n Uittree-annuïteit is ‘n langtermynbesparingskanaal wat die belegger toelaat om aftreekapitaal in te win en toegang het tot die opbrengs op die ouderdom van 55 jaar oud. Die aftreekapitaal word dan belê om die belegger ‘n aftree-inkomste te gee....
Wanneer is die beste tyd om ‘n UA te begin en waarom?

Wanneer is die beste tyd om ‘n UA te begin en waarom?

Suid-Afrikaners het nie ‘n kultuur van spaar nie. In ‘n onlangse studie is aangedui dat ‘n klein persentasie van Suid-Afrikaners finansieel verseker sal aftree. Gevolglik sal ‘n groter persentasie van ons staatmaak op die steun van die staat en...
Moet Jy Meer As Een Uittree-Annuïteit Hê?

Moet Jy Meer As Een Uittree-Annuïteit Hê?

Daar is geen reël wat bepaal hoeveel uittree-annuïteite ‘n belegger mag of nie mag hê nie. Of net een uittree-annuïteit beter is as om ‘n paar te hê, hang af van ‘n verskeidenheid van faktore en dis beter om dit te bespreek met ‘n finansiële...
Wat is die Verskil tussen UA, Pensioen en Voorsorgfondse?

Wat is die Verskil tussen UA, Pensioen en Voorsorgfondse?

Die verskil tussen uittree-annuïteite (UA’s), pensioenfondse en voorsorgfondse kan soms vir baie Suid-Afrikaanse verbruikers verwarrend wees. Alhoewel hierdie spaarkanale dalk eenders lyk en inderdaad baie ooreenkomste het, is dit tog verskillende vorme van...
Wat is die Belastingvoordele van ‘n Uittree-Annuïteit?

Wat is die Belastingvoordele van ‘n Uittree-Annuïteit?

Om besparing aan te moedig, het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) belastingvoordele aan burgers verskaf wat wil spaar vir aftrede deur erkende beleggingskanale soos ‘n uittree-annuïteit. Dit is belangrik om te verstaan dat terwyl daar belastingvoordele...