by | | Lewens
Lewensversekering is daar om jou familie te beskerm teen finansiële swaarkry as jy nie meer daar is om ’n bron van inkomste te voorsien nie. Ten tyde jou dood sal jou familie ’n enkel kontant bedrag ontvang. Die bedrag hang af van hoeveel jy jouself voor verseker...
by | | Lewens
Die beste ouderdom om lewensversekering te begin is so gou as wat jy die premies kan bekostig. Hoe vroeër jy in die lewe begin, hoe goedkoper die maandelikse premies. Die maandelikse premies is afhanklik van jou risikoprofiel en ouderdom is ’n belangrike faktor. Dit...
by | | Hospitaal
Hospitaal planne diskrimineer nie op grond van jou werkstatus nie. So enige persoon kan ’n hospitaal plan hê, selfs as jy werkloos is. Solank jy dit kan bekostig sal jy nie dekking geweier word nie. Hospitaal planne kan duur wees, veral as jy nie werk nie. Kyk...
by | | Hospitaal
Die feit is dat daar geen enkele versekerings maatskappy of plan is wat goedkoper is as die res en dieselfde voordele bied nie. As dit by versekering kom, kry jy waarvoor jy betaal. Wat bekostigbaar is hang af van persoon tot persoon. Wat bekostigbaar is vir een...
by | | Hospitaal
Om met MIV te leef kan duur wees, veral as jy toegang tot privaat gesondheidsorg wil hê. Die beste plan vir MIV-positiewe mense is omvattende dekking met buite-hospitaal voordele. As jy nie dit kan bekostig nie is ‘n mediese fonds hospitaal plan die beter opsie. ‘n...
by | | Hospitaal
‘n Mediese fonds hospitaal plan betaal vir jou verblyf en verwante kostes in die hospitaal. Hierdie plan is die enigste hospitaal plan wat aanvaar word deur privaat hospitale as ‘n vorm van sekuriteit met jou opname tot die hospitaal. In die geval waar jou dokter...
by | | Hospitaal
’n Mediese hospitaal plan bied dekking aan lede van die minimum ouderdom van 18 jaar oud en daar is geen maksimum ouderdom beperking nie. Dit is ’n mediese fonds en is gebonde om elke persoon van enige ouderdom en gesondheidstatus te dek. Senior burgers word nie...
by | | Hospitaal
Soos mens ouer word, is die kanse om siek te raak of beseer te word groter. Daarom is mediese fonds vir pensioenarisse en senior burgers meer ’n behoefte as vir die jonger geslag. Met die hoë koste van mediese fonds in Suid-Afrika, kan baie mense dit nie bekostig...
by | | Hospitaal
’n Hospitaal plan dek vir die onkostes wat gepaard gaan met hospitalisering vir die moeder en pasgebore baba. Daar bestaan twee tipes hospitaal planne – mediese fonds hospitaal plan en hospitaal kontant terug plan. Die mediese fonds hospitaal plan betaal vir...
by | | Begrafnis
Meeste versekeraar sal mense met MIV en vigs dek, maar met kondisies wat die uitbetaling aan jou familie sal vertraag. Daarom is dit belangrik om ’n begrafnis plan uit te neem so vroeg as moontlik sodat jou familie kan eis ten tyde van jou afsterwe. As jy MIV...