Begin so Vroeg as Moontlik Spaar vir Aftrede

Begin so Vroeg as Moontlik Spaar vir Aftrede

Dit is nooit te vroeg om te begin spaar vir jou aftrede nie, en hoe gouer jy dit doen, hoe groter is die kanse dat jy gemaklik sal aftree. Jy mag dalk jou finansiële verpligtinge her-evalueer vroeg in jou lewe om jou sekuriteit te verseker wanneer jy ouer word....
Lys van Paneelkloppers in Durban

Lys van Paneelkloppers in Durban

Amanzimtoti ARC PANELBEATRES T/A AUTO RUST CONTROL (031) 916 2996 Ballito BALLITO AUTOBODY RESTORATION (032) 947 1844 ARAMS PANELBEATERS – BALLITO (032) 947 1750 CBD and Surroundiing Areas 911 PANEL BEATERS CC (031) 461 1786 AUTOCRAFT PANELBEATERS (031) 465 3962 BMW...
Lys van Goedgekeurde Paneelkloppers in Gauteng

Lys van Goedgekeurde Paneelkloppers in Gauteng

Alberton ALBERTON P/BEATERS & S/PAINTERS (011) 907 9242 ALRODE SPRAYPAINTERS & PANELBEATERS (011) 864 5003 D MOTORS (011) 907 1907 MV PANELBEATERS & SPRAYPAINTERS (011) 902 2700 RANDOW PANELBEATERS CC (010) 216 1600 DENT DOCTOR – ALBERTON (011) 907 5875...
Goedgekeurde Paneelkloppers in Suid-Afrika

Goedgekeurde Paneelkloppers in Suid-Afrika

Wanneer dit kom by eise vir ongeluk herstelwerk, is dit belangrik om eers met jou motor versekering maatskappy te praat oor hul voor gekeurde paneelkloppers.  In die meeste gevalle behoort goedgekeurde paneelkloppers aan spesifieke verenigings wat verbruikers beskerm...
Motor Waarborg Versekering Planne vir Voertuie

Motor Waarborg Versekering Planne vir Voertuie

Duisende mense vertrou daagliks op hul voertuie: om werk toe te gaan, kinders by die skool af te laai, inkopies te doen en vele meer. ‘n Voertuig is ‘n reddingsboei vir die meeste van ons en sonder ons voertuie sou ons gestrand wees. Maar voertuie is...
Motorversekering vir Pensioenarisse

Motorversekering vir Pensioenarisse

In moeilike finansiële tye is ’n pensioenaris of senior, wat nie ’n stabiele inkomste het nie, geneig om motorversekering dekking te kanselleer om maandelikse uitgawes te snoei.  Senior bestuurders mag dalk voel dat hulle meer ervare agter die stuurwiel is en minder...
Motor Versekering vir Ou- en Klassieke Voertuie

Motor Versekering vir Ou- en Klassieke Voertuie

Omvattende versekering is die beste en duurste dekking op die mark in Suid-Afrika, maar dit is nie altyd die beste opsie vir iemand wat op ’n stywe begroting is en ’n 20-jarige ou skedonk ry nie. Motorversekering vir ou voertuie Derde party versekering is dikwels die...
Motor Versekering vir Onder 25-Jarige Bestuurders

Motor Versekering vir Onder 25-Jarige Bestuurders

Bestuurders jonger as 25 jaar betaal gemiddeld ongeveer 30% meer vir hul motorversekering. Jong bestuurders word as ‘n hoë risiko beskou as gevolg van hul onervaring agter die stuurwiel. Dit beteken dat premies vir motorversekering vir hierdie ouderdomsgroep...
Mediese Fonds vir Pasgebore Babas

Mediese Fonds vir Pasgebore Babas

Dis baie belangrik dat ’n pasgebore baba mediese fonds dekking het die oomblik met geboorte.  Sonder mediese dekking sal dit moeilik wees om jou baba gehalte gesondheidsorg te bied. Babas is broos en het gesondheidsorg nodig van die oomblik van geboorte en selfs...
Privaat Tariewe en Mediese Fondse

Privaat Tariewe en Mediese Fondse

Deesdae is dit algemeen dat mediese praktisyne uitgekontrakteer is van mediese fondse en kontant vra.  Dit beteken dat jy kontant opdok uit jou sak en dan terugeis van jou mediese fonds.  Meeste praktisyne hef ook fooie bo wat jou mediese fonds betaal, so jy word...